Stuur gerus 'n WhatsApp om navraag te doen oor hierdie toetse, of iets aan te vra wat ons nog nie gedoen het nie - of om in te skryf vir enige van die bestaande toetse.
083 994 2455   

of deur ons Facebook page:
 
Die NumberThumper aanlyn speletjie kan alleen gespeel word, of in kompetisie met ander spelers.

Dit stimuleer Hoofrekene op 'n baie effektiewe manier, en moedig ook strategiese denke aan!

Gaan na
www.numberthumper.com
en skep 'n profiel om te begin speel!