ID: 688/Wenkbord
Titel: Wat presies is die wenkbord?
Keywords:
Delingsmetodes | maak deling 'n maal en optel bewerking | skatting | maal met feite van 10 | halveer en verdubbel
Die Wenkbord metode vir deling
Basislyn toetse:
Hieronder word al die aanlyn toetse gelys. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Videos:
Hieronder lys ons videos uit ons Back to Basics databasis. As jy by ons ingeskryf is kan jy op enige van die vrae kliek om die video daarvan te kyk
Kliek op die "Play" knoppie
Jimmy's 1% Law:
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!
ID: 61/Wenkbord
Titel: In die konteks van 'n storiesom moet jy 'n deelsom doen met die wenkbord-metode, en dan ook daarop let hoe die vraag se antwoord korrek en akkuraat gegee moet word
Keywords:
Deling met die wenkbord | storiesom | woordsom | probleemsom | wenkbord | deling | res | breuk van 'n hele
ID: 73/Wenkbord
Titel: Gebruik 'n vraag om die tegnieke van deling, naamlik kortdeling, langdeling, herhaalde aftrek en faktordeling te verduidelik
Keywords:
Delingsmetodes | langdeling | kortdeling | faktordeling | herhaalde aftrek
ID: 74/Wenkbord
Titel: In hierdie woordsom werk ons met appels en appelbome, en jy moet die konteks verstaan om te weet dat ons met die getalle moet deel. Ons kyk ook dan sommer na langdeling en kortdeling
Keywords:
Woordsomme wat deling behels | langdeling | kortdeling | woordsomme | storiesomme | probleemsomme | vertikale maal
ID: 158/Wenkbord
Titel: Los woordprobleme op deur te bepaal of dit optel, aftrek, maal of deel is wat benodig word, en gebruik dan ook die toepaslike tegniek om hierdie bewerkings mee te doen
Keywords:
Woordsomme met maal en deel | wenkbord | faktorpare | distributiewe eienskap
ID: 2299/Wenkbord
Titel: Ons ondersoek 'n maklike manier om selfs groot getalle te verdubbel of te halveer
Keywords:
Maklike verdubbeling en halvering | verdubbeling | halveer | uitgebreide notasie
ID: 2298/Wenkbord
Titel: Ons kyk na die vermenigvuldigingsfeite van 10.
Keywords:
Moenie aan nul steur nie maaltegniek | maal met 10 | veelvoude van 10 | magte van 10
ID: 3298/Wenkbord
Titel: Die wenkbord is 'n baie spesifieke
tegniek om deling mee te doen, en die logika van die proses is belangrik om te verstaan. In hierdie vraag word nie klem gelê op die tipiese skyfwyse van die wenkbord nie, maar wel die logika van die proses
Keywords:
Deling met die wenkbord | |deel | maal | aftrek | feite tabel
Hierdie is 'n uitstekende vraag om vaardigheid met die wenkbord te evalueer
Afbakening:
- Deling
- Vul al die stappe van 'n tipiese wenkbord-bewerking in, ten einde begrip te toon vir die proses
ID: 1635/Wenkbord
Titel: Hierdie video kyk baie spesifiek na hoe dioe wenkbord metode werk, deur die stappe een-vir-een uitmekaar te trek en te bespreel
Keywords:
Deling met die wenkbord | |deel | maal | aftrek | feite tabel | kontrolleer
ID: 3173/Wenkbord
Titel: Voltooi 'n wenkbord tegniek vir deling
uit 'n woordsom deur die getalle in te vul, en sodoende die tegniek te demonstreer
Keywords:
Wenkbord | feite tabel | storiesom | probleemsom | massa
ID: 3174/Wenkbord
Titel: Voltooi 'n wenkbord tegniek vir deling
uit 'n woordsom deur die getalle in te vul, en sodoende die tegniek te demonstreer, en te sien hoe kragtig die feite tabel kan wees
Keywords:
Wenkbord | feite tabel | storiesom | probleemsom | massa
ID: 3175/Wenkbord
Titel: Voltooi 'n wenkbord tegniek vir deling
uit 'n woordsom deur die getalle in te vul, en sodoende die tegniek te demonstreer, en dan die antwoord in die konteks van die storiesom te gee
Keywords:
Wenkbord | feite tabel | storiesom | probleemsom
ID: 3176/Wenkbord
Titel: Voltooi 'n wenkbord tegniek vir deling
om die aantal ure in 'n sekere hoeveelheid minute te bereken
Keywords:
Wenkbord | feite tabel tyd | meting
ID: 3179/Wenkbord
Titel: Besluit tussen die wenkbord en
langdeling om die bewerking van 'n woordsom te doen.
Keywords:
Deling | feite tabel | halveer | verdubbel
ID: 3220/Wenkbord
Titel: Gebruik 'n feitetabel en demonstreer
die wenkbord metode om 'n tweesyfer getal met 'n eensyfer getal te deel, as daar 'n res is.
Keywords:
Deling | halvering | vermenigvuldigingsfeite van 10
ID: 3221/Wenkbord
Titel: Gebruik 'n feitetabel en demonstreer
die wenkbord metode om 'n driesyfer getal met 'n eensyfer getal te deel, as daar 'n res is.
Keywords:
Deling | halvering | vermenigvuldigingsfeite van 10 | verdubbeling
ID: 3223/Wenkbord
Titel: Gebruik 'n feitetabel en demonstreer
die wenkbord metode om 'n driesyfer getal met 'n tweesyfer getal te deel, as daar 'n res is
Keywords:
Deling | halvering | vermenigvuldigingsfeite van 10 | verdubbeling