ID: 59/5-2D en 3D voorwerpe
Titel: Ons fokus op tweedimensionele vorme in hierdie video, en eintlik meer spesifiek op die ooreenkomste en verskille tussen vierkante en reghoeke
Keywords:
2D vorme | reŽlmatig | onreŽlmatig | vierkant | reghoek
ID: 347/5-2D en 3D voorwerpe
Titel: Verstaan en begryp die verskillende 2D aansigte van 3D voorwerpe
Keywords:
Vooraansig | bo-aansig | sy-aansig | regter aansig | linker aansig | onder aansig
ID: 1265/5-2D en 3D voorwerpe
Titel: 3D driedimensionele voorwerpe ge-animeer - sien hoe die voorwerpe van alle kante af lyk as hulle in die rondte draai
Keywords:
Driehoekige prisma | Kegels | KeŽls | Reghoekige prisma | Prisma en piramide vergelyking

Graad 5: Eienskappe van 2D en 3D vorms
Basislyn toetse:
Hieronder word al die aanlyn toetse gelys. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Videos:

Hieronder lys ons videos uit ons Back to Basics databasis. As jy by ons ingeskryf is kan jy op enige van die vrae kliek om die video daarvan te kyk
Kliek op die "Play" knoppie
Jimmy's 1% Law: 
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!