ID: 2984/5-Geld
Titel: Interpreteer die konteks van 'n
woordsom in Afrikaans, en besluit dan watter bewerking om te gebruik
Keywords:
Optelbewerkings | horisontale optelling | getalwaardes | uitgebreide notasie | breek getalle af | storiesom | probleemsom
ID: 134/5-Geld
Titel: Optelling van geld met die uitgebreide metode
Keywords:
Uitgebreide notasie | plekwaardes | getalwaardes | afbreek tegnieke
Ingeboude quiz (Toets jou kennis)
ID: 76/4-Geld
Titel: In hierdie woordsom het ons bedrae wat opgetel, afgetrek en gemaal moet word
Keywords:
Woordsomme met geld | geld | desimale breuke | woordsomme | storiesomme | probleemsomme | aftrekking van desimale | optel van desimale
Basislyn toetse:
Hieronder word al die aanlyn toetse gelys. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Videos:
Hieronder lys ons videos uit ons Back to Basics databasis. As jy by ons ingeskryf is kan jy op enige van die vrae kliek om die video daarvan te kyk
Kliek op die "Play" knoppie
Jimmy's 1% Law:
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!