ID: 3019/5-Getalpatrone
Titel: Kyk na die onderskeid tussen 'n
Invoer/Uitvoer tabel wat tipies 'n saamgestelde reël het, en 'n tabel wat net 'n enkele bewerking as reël het. In hierdie geval is dit maal 6
Keywords:
Maaltafels | voltooi die tabel | tabelle
ID: 3020/5-Getalpatrone
Titel: Kyk na die onderskeid tussen 'n
Invoer/Uitvoer tabel wat tipies 'n saamgestelde reël het, en 'n tabel wat net 'n enkele bewerking as reël het. In hierdie geval is dit maal 8
Keywords:
Maaltafels | voltooi die tabel | tabelle
Getalpatrone
Afbakening:
  • Volooi die getalpatrone deur ontbrekende terme in te voeg
  • Nie-lineêre getalpatrone
Getalpatrone
Afbakening:
  • Vloeidiagramme
  • Voltooi die getalpatrone
  • Gebruik die reël
ID: 103/5-Getalpatrone
Titel: Wanneer jy 'n tabel kry om met 'n spesifieke reel vanaf die invoer na die uitvoer te gaan, dan kan jy partymaal ook die reel sien deur bloot te kyk na die uitvoere. Ons ondersoek wat gebeur as dit nie moontlik is nie, maar die reel word vooraf gegee
Keywords:
Getalpatrone in tabelle | invoer | uitvoer | inset | uitset
ID: 117/5-Getalpatrone
Titel: Bestudeer die aantal blokkies wat gebruik word om 'n patroon te vorm, en bepaal dan 'n reël om te bereken hoeveel blokkies in die negentiende patroon gebruik sal word.
Keywords:
Getalpatrone | meetkundige patrone | tabel
ID: 306/5-Getalpatrone
Titel: Tel vorentoe in 150's deur kennis van plekwaardes te gebruik om die patroon te voltooi
Keywords:
Getalpatrone | tel vorentoe
ID: 391/5-Getalpatrone
Titel: Wat is die verskillende maniere waarop getalpatrone gevra kan word
Keywords:
sketse | getallery | tabel | vloeidiagram
ID: 487/5-Getalpatrone
Titel: Ons kyk na die verskil tussen 'n ry getalle (wat gemaak word met verskillende bewerkings) en 'n getalpatroon (wat gemaak word met dieselfde bewerking elke keer)
Keywords:
Die verskil tussen 'n ry getalle (met bewerkings) en getalpatrone | konstante verskil | herhaalde bewerkings
ID: 761/5-Getalpatrone
Titel: Getalpatrone kan gevra word as 'n ry getalle, 'n tabel of 'n vloeidiagram
Keywords:
Getal- en Meetkundige patrone
ID: 809/5-Getalpatrone
Titel: Bepaal 'n reël (sonder formule) vir die getalpatroon deur die posisie van elke term te gebruik
Keywords:
Getallery
ID: 810/5-Getalpatrone
Titel: Bepaal 'n reël vir die meetkundige patroon deur die posisie van elke term te gebruik
Keywords:
Getallery | Uitbreiding van 'n meetkundige patroon | prentjies
ID: 811/5-Getalpatrone
Titel: Bepaal 'n ontbrekende invoer en 'n ontbrekende uitvoer waarde in 'n vloeidiagram
Keywords:
Getallery | reël
ID: 812/5-Getalpatrone
Titel: Ons kyk na twee getalpatrone wat nie 'n konstante verskil of 'n konstante verhouding het nie
Keywords:
Getallery | getalpatrone van eie skepping | Fibonacci
ID: 1188/5-Getalpatrone
Titel: Bepaal die reël vir 'n lineêre getalpatroon, in woorde
Keywords:
Getallery | Gee die reël wat die getalpatroon beskryf | optelling | aftrekking
ID: 2978/5-Getalpatrone
Titel: Voltooi die getalpatroon van konstante
aftrekking
Keywords:
Uitgebreide metode | horisontale aftrekking | uitgebreide notasie | leen
ID: 2979/5-Getalpatrone
Titel: Voltooi die getalpatroon wat gegee
word deur die getalle op 'n getallelyn
Keywords:
Konstante verskil | getalpatrone
ID: 2994/5-Getalpatrone
Titel: Voltooi getalpatrone deur die reël te
bepaal, hetsy optel of aftrek
Keywords:
Getallery | reël | optel en aftrek met plekwaardes
Graad 5: Getalpatrone
Jimmy's 1% Law: 
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!
Basislyn toetse:
Hieronder word al die aanlyn toetse gelys. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Videos:

Hieronder lys ons videos uit ons Back to Basics databasis. As jy by ons ingeskryf is kan jy op enige van die vrae kliek om die video daarvan te kyk
Kliek op die "Play" knoppie
ID: 419/5-Getalpatrone
Titel: Skryf die reël vir die verwantskap tussen Invoer en Uitvoer in 'n tabel as 'n getalsin
Keywords:
Getalpatrone
ID: 3044/5-Getalpatrone
Titel: Gebruik die verskil tussen die eerste
twee terme in die getalpatroon wat in 'n tabel gegee word, as die eerste twee posisies gegee word, om die reël te kry wat maal en aftrek
Keywords:
Getalpatrone | reël | formule | invoer | uitvoer | inset | uitset | posisie van die term | waarde van die term
ID: 3045/5-Getalpatrone
Titel: Gebruik die verskil tussen die eerste
twee terme in die getalpatroon wat in 'n tabel gegee word, as die eerste twee posisies gegee word, om die reël te kry wat maal
Keywords:
Getalpatrone | reël | formule | invoer | uitvoer | inset | uitset | posisie van die term | waarde van die term
ID: 3046/5-Getalpatrone
Titel: Gebruik die verskil tussen die eerste
twee terme in die getalpatroon wat in 'n tabel gegee word, as die eerste twee posisies gegee word, om die reël te kry wat die inset met homself maal
Keywords:
Getalpatrone | reël | formule | invoer | uitvoer | inset | uitset | posisie van die term | waarde van die term
ID: 3047/5-Getalpatrone
Titel: Gebruik die verskil tussen die eerste
twee terme in die getalpatroon wat in 'n tabel gegee word, as die eerste twee posisies gegee word, om die reël te kry wat maal en plus
Keywords:
Getalpatrone | reël | formule | invoer | uitvoer | inset | uitset | posisie van die term | waarde van die term
ID: 3048/5-Getalpatrone
Titel: Gebruik die verskil tussen die eerste
twee terme in die getalpatroon wat in 'n tabel gegee word, as die eerste twee insette as opvolgende getalle gegee word, om die reël te kry wat maal en plus
Keywords:
Getalpatrone | reël | formule | invoer | uitvoer | inset | uitset | posisie van die term | waarde van die term
ID: 3049/5-Getalpatrone
Titel: Gebruik die verskil tussen die eerste
twee terme in die getalpatroon wat in 'n tabel gegee word, as die eerste twee insette as opvolgende getalle gegee word, om die reël te kry wat maal en plus, alhoewel die maal nie nodig is nie
Keywords:
Getalpatrone | reël | formule | invoer | uitvoer | inset | uitset | posisie van die term | waarde van die term
ID: 3052/5-Getalpatrone
Titel: Gebruik die verskil tussen die eerste
twee terme in die getalpatroon wat in 'n tabel gegee word, as die eerste twee insette as opvolgende getalle gegee word, om die reël te kry wat maal en plus, maar sien dat ook dat die getalle in die reël altwee deelbaar is deur dieselfde getal, en dit gee dus 'n heeltemal ander reël wat gebruik kan word
Keywords:
Getalpatrone | reël | formule | invoer | uitvoer | inset | uitset | posisie van die term | waarde van die term | volgorde van bewerkings
ID: 1757/5-Getalpatrone
Titel: Bepaal die reël vir die patroon en gebruik dan verskillende bewerkings om die ontbrekende terme te bepaal
Keywords:
Optel | aftrek
ID: 1787/5-Getalpatrone
Titel: Voltooi 'n getalpatroon oor verskeie rye, waar die getalpatroon in 'n driehoek groei soos dit groter word
Keywords:
Vierkantsgetalle
ID: 2672/5-Getalpatrone
Titel: Bepaal die ontbrekende getalle in 'n
getallery deur die konstante verskil te bereken, al is daar nie noodwendig twee terme langs mekaar nie
Keywords:
Getalreeks
ID: 2808/5-Getalpatrone
Titel: Bepaal die reël van die getalpatroon,
en vul dan die ontbrekende terme in
Keywords:
Konstante verskil
ID: 2809/5-Getalpatrone
Titel: Bepaal die reël van die getalpatroon,
en vul dan die ontbrekende terme in
Keywords:
Konstante verskil
ID: 2810/5-Getalpatrone
Titel: Bepaal die reël van die getalpatroon,
en vul dan die ontbrekende terme in
Keywords:
Konstante verskil
ID: 2811/5-Getalpatrone
Titel: Bepaal die reël van die getalpatroon,
en vul dan die ontbrekende terme in
Keywords:
Konstante verskil
ID: 2812/5-Getalpatrone
Titel: Bepaal die reël van die getalpatroon,
en vul dan die ontbrekende terme in
Keywords:
Konstante verskil
ID: 1529
ID: 1530
ID: 3254/5-Getalpatrone
Titel: Waar is 'n goeie plek om te begin met
elke getalpatroon, en hoe maak jy as hierdie beginpunt nie werk nie?
Keywords:
Getalpatrone | konstante verskil | konstante verhouding | spesiale tegniek as daar nie drie terme langs mekaar is nie | spesiale getalpatrone | konstante tweede verskil
ID: 3255/5-Getalpatrone
Titel: Bepaal die reël van 'n getalpatroon
met die posisie van die terme, of gebruik die spesiale tegniek as daar nie drie terme langs mekaar staan nie
Keywords:
Getalpatrone | konstante verskil | spesiale tegniek as daar nie drie terme langs mekaar is nie | spesiale getalpatrone | konstante tweede verskil
ID: 3256/5-Getalpatrone
Titel: Is daar 'n verwantskap tussen 'n
vloeidiagram en 'n gewone getalpatroon en 'n invoer/uitvoer tabel, en hoe kan jy te werk gaan om 'n saamgestelde reël te kry?
Keywords:
Getalpatrone | belangrikheid van posisie 1 en 2 | gebruik logika om die saamgestelde reël te bepaal
ID: 3257/5-Getalpatrone
Titel: Invoer-uitvoer tabelle waar daar 1 - 2
in die invoer kolom is, asook waar daar nie is nie - hoe hanteer ons hierdie twee tipies tabelle om die reël te kry?
Keywords:
Getalpatrone | belangrikheid van posisie 1 en 2 | gebruik logika om die saamgestelde reël te bepaal
ID: 3258/5-Getalpatrone
Titel: Hoe werk die Fibonacci getalpatroon
as jy gevra word om die volgende terme neer te skryf?
Keywords:
Getalpatrone | rekursiewe getalpatroon
ID: 3279/5-Getalpatrone
Titel: Hoe gaan ons te werk om die reël te
kry wat in 'n vloeidiagram of tabel gebruik word?
Keywords:
Formule | saamgestelde reël
ID: 3296/5-Getalpatrone
Titel: Kyk na spesifieke prentjies van
koeldrankglase, hamburgers en skyfies om patrone te herken vir hoe hierdie prentjies dan spesifieke getalle voorstel
Keywords:
Patroonherkenning | piktogram | getalpatrone
ID: 3364/5-Getalpatrone
Titel: Bepaal die reël van 'n getalpatroon wat nie 'n konstante optelling of vermenigvuldiging behels nie, en voltooi dan die getalpatroon
Keywords:
Getalpatrone | getalreekse | konstante verskil | konstante verhouding | eie skepping