Graad 5
Basislyn toetse:
Hieronder word al die aanlyn toetse gelys. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Videos:

Hieronder lys ons videos uit ons databasis. As jy ingeskryf is vir die Back to Basics program kan jy vra dat ons jou vir enige van dit inskryf.
Kliek op die titel hieronder
Omskakeling van meeteenhede (Vraag 1 - 5)
Omskakeling van meeteenhede
Herleiding van lengte-eenhede
Bewerkings met, en omskakeling tussen, meeteenhede
Kyk na twee moontlike maniere waarop vrae oor die omskakeling van massa gehanteer kan word
Interpreteer die kalibrerings op verskeie kombuisskale om die massa te lees, en doen omskakelings tussen kilogram en gram
Omskakeling van massa Graad 5 Weeklikse klas