Graad 5: Transformasies
Basislyn toetse:
Hieronder word al die aanlyn toetse gelys. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Videos:

Hieronder lys ons videos uit ons Back to Basics databasis. As jy by ons ingeskryf is kan jy op enige van die vrae kliek om die video daarvan te kyk
Kliek op die "Play" knoppie
ID: 63/5-Transformasies
Titel: In hierdie vraag behandel ons refleksie, rotasie en translasie as verskillende tipes transformasies, en bekyk tegnieke waarmee dit maklik gedoen kan word.
Keywords:
Simmetrie
Jimmy's 1% Law: 
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!
ID: 207/5-Transformasies
Titel: Die lyn van simmetrie
Keywords:
Simmetrie | refleksie
ID: 208/5-Transformasies
Titel: Sien simmetrie raak
Keywords:
Simmetrie | eienskappe van 2D vorms | vierkante
ID: 209/5-Transformasies
Titel: Ondersoek simmetrie na aanleiding van figure wat op 'n voulyn uitgeknip word
Keywords:
Simmetrie
ID: 389/5-Transformasies
Titel: Ken en verstaan lyne van simmetrie
Keywords:
Simmetrie
ID: 358/5-Transformasies
Titel: Verstaan ruitverwysings en ko÷rdinate as maniere om posisie aan te dui
Keywords:
Translasie | refleksie
ID: 520/5-Transformasies
Titel: Wat is die eerste belangrike dinge om te doen as jy die woorde rotasie of translasie in 'n vraag sien?
Keywords:
Draai | skuif