Graad 8
Basislyn toetse:
Hieronder word vrae uit tipiese toetse gelys as Basislyn Toetse. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Faktore, veelvoude en priemgetalle ; Breuke, Desimale breuke ; Persentasies ; Eksponente ; Plekwaardes en getalwaardes ; KGV en GGD met priemfaktore ; Afronding ; Volgorde van bewerkings
Breuke en desimale breuke ; Substitusie ; Algebra teorie
Die toetse op hierdie bladsy is slegs beskikbaar vir studente wat ingeskryf is vir die Back-to-Basics of HomeworkHelper pakkette
Algebra´ese breuke ; Algebra ; Faktore en veelvoude ; Substitusie ; Vergelykings ; Getalbegrip ; Woordsomme