ID: 1326/9-Eksponente
Titel: Bespreking van bewerkings met desimale.
Keywords:
Desimale getalle met eksponente en onder wortels
ID: 181/9-Eksponente
Titel: Ons kyk na tipiese vrae oor eksponente en wortelvorme
Keywords:
Wortels en Eksponente | vierkantswortels | derdemagswortels | perfekte vierkante | perfekte derdemagte
ID: 394/9-Eksponente
Titel: Verstaan en werk met wortels en eksponente in die konteks van priemgetalle
Keywords:
Priemfaktore | vierkantswortels | derdemagswortels | leertjie-metode
ID: 727/9-Eksponente
Titel: Hoe skryf ons 'n volkome vierkant as 'n vierkanstwortel?
Keywords:
Volkome vierkante | vierkantswortels
ID: 1216/9-Eksponente
Titel: Verhef minus 1 tot 'n mag
Keywords:
-1 tot 'n mag | eksponente | negatiewe getalle
ID: 19/9-Eksponente
Titel: Hersiening van die eksponentwette
Keywords:
Eksponente | optel van eksponente | aftrek van eksponente | maal van eksponente | negatiewe eksponente | nul eksponente | 0 eksponent | eerste eksponentwet | tweede eksponentwet | derde eksponentwet
ID: 1194/9-
Eksponente
Titel: Basiese eksponentvaardighede met die eksponentwette
Keywords:
Aanlyn klas | getalle as basisse
ID: 1208/9-
Eksponente
Titel: Spesifiek negatiewe eksponente
Keywords:
Aanlyn klas | eksponenwette
Algebraïese breuke:
Hierdie werkkaart het 31 individuele oefeninge oor algebraïese breuke (sonder faktorisering) wat Optel, Aftrek, Vermenigvuldiging en Deling van algebraïese terme behels.
Basislyn toetse:
Hieronder word al die aanlyn toetse gelys. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Videos:
Hieronder lys ons videos uit ons Back to Basics databasis. As jy by ons ingeskryf is kan jy op enige van die vrae kliek om die video daarvan te kyk
Kliek op die "Play" knoppie
Jimmy's 1% Law:
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!
ID: 28/9-Eksponente
Titel: Vereenvoudig drie uitdrukkings waar jy moet werk met negatiewe eksponente en komplekse uitdrukkings met en sonder optel of aftrek bewerkings
Keywords:
Eksponente in breuke | komplekse eksponente
ID: 125/9-Eksponente
Titel: Ons kyk na hoe om te bepaal of 'n getal in wetenskaplike notasie 'n positiewe of 'n negatiewe eksponent moet kry
Keywords:
Eksponente
ID: 2365/9-Eksponente
Titel: Gebruik die basiese beginsels om vir 'n veranderlike in 'n eksponensiële vergelyking op te los, om in hierdie vraag vir twee veranderlikes op te los
Keywords:
Eksponente | gelyktydige vergelykings
ID: 397/9-Eksponente
Titel: Hanteer vermenigvuldiging van getalle wat in wetenskaplike notasie geskryf is
Keywords:
Eksponente
ID: 746/9-Eksponente
Titel: Skryf groot getalle in wetenskaplike notasie en in standaardvorm, en doen ook berekeninge met getalle in wetenskaplike notasie
Keywords:
Eksponente | grondtalle | bewerkings met getalle in wetenskaplike notasie
ID: 978/9-Eksponente
Titel: Vereenvoudig 'n vraag met baie groot eksponente deur jou kennis van eksponentwette en faktorisering toe te pas
Keywords:
Eksponente | wette van eksponente
ID: 1310/9-Eksponente
Titel: Eksponensiële vergelykings - Huiswerk bespreking
Keywords:
Eksponenwette
ID: 2539/9-Eksponente
Titel: Vereenvoudig 'n uitdrukking met eksponente van verskillende grondtalle, deur die eksponentwette korrek te interpreteer en te implementeer.
Keywords:
Eksponente wette
ID: 2540/9-Eksponente
Titel: Eksponensiële uitdrukkings - Vereenvoudig 'n redelik gekompliseerde eksponensiële uitdrukking waar faktorisering benodig word
Keywords:
Eksponentwette | faktorisering | komplekse eksponensiële uitdrukkings | substitusie | K-metode
ID: 2541/9-Eksponente
Titel: Eksponensiële uitdrukkings - Vereenvoudig 'n uitdrukking met eksponente, waar die grondtalle nie priemfaktore is nie, en meer as een eksponent by van die grondtalle voorkom
Keywords:
Eksponentwette | faktorisering | komplekse eksponensiële uitdrukkings | substitusie | K-metode | produk van priemfaktore
ID: 2542/9-Eksponente
Titel: Volg die nodige stappe om 'n komplekse eksponensiële uitdrukking te vereenvoudig
Keywords:
Eksponentwette | komplekse eksponensiële uitdrukkings | algebraïese breuk | negatiewe eksponente
ID: 2543/9-Eksponente
Titel: Eksponensiële uitdrukkings - Ons vereenvoudig 'n komplekse eksponensiële uitdrukking deur te kyk na die spesifieke stappe wat nodig is om sulke uitdrukkings te vereenvoudig
Keywords:
Eksponentwette | komplekse eksponensiële uitdrukkings | priemfaktore | leertjiemetode
ID: 2103/9-Eksponente
Titel: Eksponensiële uitdrukkings sonder faktoriserin
Keywords:
Eksponentwette | eksponente | komplekse eksponente
ID: 1825/9-Eksponente
Titel: Gebruik die derde eksponentwet om ontslae te raak van 'n breuke-eksponent buite die hakies
Keywords:
Wette van eksponente | priemfaktore
ID: 670/9-Eksponente
Titel: Ons bestudeer 'n paar basiese voorbeelde van vrae oor wortels en eksponente
Keywords:
Eksponente en wortelvorme | Basiese kennis werkkaart
ID: 114/9-Eksponente
Titel: Nul, negatiewe en komplekse eksponente
Keywords:
nul eksponente | 0 eksponent | negatiewe eksponente | saamgestelde eksponente | eerste eksponentwet | breuke met eksponente | elke eksponente kry sy eie grondtal | tweede eksponentwet
ID: 372/9-Eksponente
Titel: Vereenvoudig uitdrukkings deur die eksponentwette toe te pas.
Keywords:
Algebraiese breuke | negatiewe eksponente | tweede eksponentwet | TGV
ID: 1295/9-Eksponente
Titel: Negatiewe Eksponente
Keywords:
Algebraïese breuke | eksponenwette | tweede eksponentwet
ID: 1359/9-Eksponente
Titel: Die tweede eksponentwet (Huiswerk bespreking)
Keywords:
Algebraïese breuke
ID: 1317/9-Eksponente
Titel: Verstaan die begrip van eksponente en wortels in bewerkings
Keywords:
Huiswerk bespreking
CrashCourse
Titel: Eksponente
Keywords:
Eksponente | wette vaneksponente | algebraïese breuke | komplekse eksponente | groot eksponente | desimale | negatiewe eksponente