Basislyn toetse:
Hieronder word al die aanlyn toetse gelys. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Videos:
Hieronder lys ons videos uit ons Back to Basics databasis. As jy by ons ingeskryf is kan jy op enige van die vrae kliek om die video daarvan te kyk
Kliek op die "Play" knoppie
Jimmy's 1% Law:
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!
ID: 189/9
Faktorisering
Titel: Die verskil tussen faktorisering en hakies uitmaal
Keywords:
Faktorisering van drieterme | Distributiewe wet
ID: 2438/9-Faktorisering
Titel: Faktoriseer 'n drieterm wat 'n volkome vierkant is, sodat die groter uitdrukking gefaktoriseer kan word as 'n verskil van vierkante
Keywords:
Verskil van kwadrate
ID: 91/9
Faktorisering
Titel: Faktorisering: Teorie en Oorsig oor van die tegnieke
Keywords:
Gemeenskaplike faktor | drieterme | verskil van vierkante
ID: 98/9-
Faktorisering
Titel: Die Gemeenskaplike Faktor
Keywords:
Tegniek om die gemeenskaplike faktor uit te haal
ID: 188/9-Faktorisering
Titel: Ons hanteer 'n hele paar uitdrukkings wat gefaktoriseer moet word, deur te kyk na hoe dieselfde tegnieke elke keer gebruik word
Keywords:
Gemengde tegnieke | groepering | verskil van vierkante | drieterme | derdemagte | gemeenskaplike faktor
ID: 1223/9-Faktorisering
Titel: Voorbeelde en oefeninge oor die faktorisering van drieterme
Keywords:
Drieterme | gemeenskaplike faktor
ID: 1224/9-Faktorisering
Titel: Vrae met verskillende faktoriseringstegnieke
Keywords:
Drieterme | gemeenskaplike faktor | verskil van vierkante | distributiewe wet
ID: 1225/9-Faktorisering
Titel: Faktoriseer 'n drieterm wat nie in standaardvorm is nie, en waarvan die koëffisiënt van die kwadratiese term nie 1 is nie
Keywords:
Gemeenskaplike faktor
ID: 318/9-Faktorisering
Titel: Oefening oor gemengde faktoriseringstegnieke
Keywords:
Gemengde tegnieke | groepering | verskil van vierkante | drieterme | gemeenskaplike faktor