ID: 609/9-Finansiële Wiskunde
Titel: Ons gebruik 'n oulike formule om die prys van 'n item te bepaal nadat dit 'n afslag gekry het
Keywords:
Bepaal 'n bedrag na 'n persentasie afslag
ID: 1214/9-Finansiële Wiskunde
Titel: Bereken die belastingbedrag as die finale bedrag bekend is
Keywords:
BTW | Persentasies
ID: 64/9-Finansiële Wiskunde
Titel: Ons kyk na 'n tipiese huurkooptransaksie, en bekyk ook die vraag vanuit die perspektief van wat sal moet gebeur as daar versekering bykom
Keywords:
Enkelvoudige rente
ID: 67/9-Finansiële Wiskunde
Titel: In hierdie vraag moet ons bereken wat die enkelvoudige rentekoers is waarteen 'n sekere bedrag geld gegroei het tot by 'n gegewe hoeveelheid, in 'n gegewe aantal jaar
Keywords:
Enkelvoudige rente
ID: 648/9-Finansiële Wiskunde
Titel: 'n Baie eenvoudige, maar effektiewe, tegniek om vrae oor wisselkoerse te beantwoord
Keywords:
Eweredigheid | dollar | rand
ID: 754/9-Finansiële Wiskunde
Titel: Wat beteken dit as jy 'n rekenaar op huurkoop koop?
Keywords:
Huurkoop transaksie | gelyke maandelikse paaiemente
ID: 784/9-Finansiële Wiskunde
Titel: Beantwoord 'n aantal vrae om te sien presies wat die verskil is tussen Enkelvoudige en Saamgestelde Rente
Keywords:
Enkelvoudige rente | Saamgestelde rente | lening | rentekoers |
ID: 1211/9
Finansiële Wiskunde
Titel: Aanlyn klas oor finansiële wiskunde, spesifiek enkelvoudige rente en huurkoop
Keywords:
Wisselkoerse | persentasie toename | persentasie afname
ID: 1305/9-Finansiële Wiskunde
Titel: Eweredighede vir wisselkoerse
Keywords:
Huiswerk bespreking | ponde | dollar | Chinese yuan renminbi | Indiese rupee | rand | euro | Russiese roebels
Graad 9: Finansiële Wiskunde
Basislyn toetse:
Hieronder word al die aanlyn toetse gelys. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Videos:
Hieronder lys ons videos uit ons Back to Basics databasis. As jy by ons ingeskryf is kan jy op enige van die vrae kliek om die video daarvan te kyk
Kliek op die "Play" knoppie
Jimmy's 1% Law:
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!
ID: 361/9-Finansiële Wiskunde
Titel: Bereken die rentekoers op 'n huurkoop transaksie eerder as die gewone formaat waar jy die paaiemente moet bereken
Keywords:
Enkelvoudige rente | persentasie
ID: 2444/9-Finansiële Wiskunde
Titel: Bereken die waarde van 'n eenmalige belegging na 3 jaar, as die belegging gedoen word met saamgestelde rente
Keywords:
Saamgestelde groei | belê | erfgeld
ID: 2445/9-Finansiële Wiskunde
Titel: Wat is die verskil tussen enkelvoudige en saamgestelde rente, en kan enige van hierdie bereken word sonder om die formules te gebruik?
Keywords:
Saamgestelde groei | BackChat vraag
ID: 3760/9-Finansiële
Wiskunde
Titel: Ons kyk na die basiese tegniek om eweredighede te gebruik ten einde waardes van verskillende geldeenhede te bepaal met wisselkoerse.
Keywords:
Kanadese dollar | euro | wisselkoerstabel