Getallestelsels
Afbakening:
  • Is die getalle rasionaal of irrasionaal?
  • Aan watter getallestelsels behoort die getalle?
  • Voorbeelde van rasionale getalle
  • Irrasionale getalle tussen heelgetalle
ID: 2100/9-Getallestelsels
Titel: Bepaal tussen watter twee heelgetalle die derdemagswortel van 46 sal lê
Keywords:
Wortels | tussen watter getalle | derdemagte | tot die derde mag

Graad 9: Getallestelsels
Basislyn toetse:
Hieronder word al die aanlyn toetse gelys. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Videos:

Hieronder lys ons videos uit ons Back to Basics databasis. As jy by ons ingeskryf is kan jy op enige van die vrae kliek om die video daarvan te kyk
Kliek op die "Play" knoppie
Jimmy's 1% Law: 
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!
ID: 111/9-Getallestelsels
Titel: Ons hersien die verskillende getallestelsels om te bepaal watter een van die gegewe getalle rasionaal is
Keywords:
Tussen watter heelgetalle lê 'n vierkantswortel
ID: 113/9-Getallestelsels
Titel: Ons evalueer gou eers die verskillende tipes getallestelsels, sodat ons 'n definisie kan kry van wat 'n rasionale getal is
Keywords:
Rasionaal of irrasionaal
ID: 144/9
Getallestelsels
Titel: Ons ondersoek die verskillende tipes getallestelsels
Keywords:
Natuurlike getalle | telgetalle | heelgetalle | rasionale getalle | irrasionale getalle | reële getalle | ongdefinieërde getalle | nie-reële getalle
ID: 2314/9-Getallestelsels
Titel: Interpreteer 'n getallelyn deur die getalle in verskillende getallestelsel te identifiseer, en waar nodig te definieër
Keywords:
Natuurlike getalle | telgetalle | heelgetalle | negatiewe rasionale getalle | irrasionale getalle
ID: 2315/9-Getallestelsels
Titel: Identifiseer uit 'n stel getalle aan watter getallestelsels hulle sal behoort
Keywords:
Natuurlike getalle | telgetalle | heelgetalle | negatiewe breuke | positiewe breuke
ID: 2316/9
Getallestelsels
Titel: Ons bestudeer 'n diagram wat op 'n baie oulike manier aandui hoe die verskillende getallestelsels oorvleuel, maar ook hoe hulle van mekaar onderskei kan word
Keywords:
Natuurlike getalle | telgetalle | heelgetalle | rasionale getalle | irrasionale getalle } reële getalle
ID: 2317/9
Getallestelsels
Titel: Ons bestudeer 'n diagram wat op 'n baie oulike manier aandui hoe die verskillende getallestelsels oorvleuel, maar ook hoe hulle van mekaar onderskei kan word
Keywords:
Natuurlike getalle | telgetalle | heelgetalle | rasionale getalle | irrasionale getalle } reële getalle | nie-reële getalle | ongedefinieërde getalle
ID: 2318/9-Getallestelsels
Titel: Voltooi 'n diagram wat aandui hoe die verskillende getallestelsels in die reële getallestelsel by mekaar inpas
Keywords:
Natuurlike getalle | telgetalle | heelgetalle | rasionale getalle | irrasionale getalle } reële getalle | nie-reële getalle | ongedefinieërde getalle
ID: 187/9-Getallestelsels
Titel: Ons kyk na vrae oor hoe om te bepaal tussen watter heelgetalle sekere irrasionale getalle lê, en dan klassifiseer ons ook getalle volgens sekere getallestelsels
Keywords:
Natuurlike getalle | telgetalle | heelgetalle | rasionale getalle | irrasionale getalle } reële getalle
ID: 475/9-Getallestelsels
Titel: Spesifieke getalle wat aan spesifieke getallestelsels behoort
Keywords:
Tipiese vrae | natuurlike getalle | telgetalle | heelgetalle | breuke | rasionale getalle | tussen
ID: 604/9-Getallestelsels
Titel: Ons kyk na 'n wye verskeidenheid van vrae oor hoe om rasionale getalle en irrasionale getalle tussen ander getalle in te sit
Keywords:
Bepaal rasionale en irrasionale getalle wat tussen spesifieke getalle inpas
ID: 646/9-Getallestelsels
Titel: Hoe pas jy getalle by getallestelsels as jy werk met ongelykhede?
Keywords:
Ongelykhede
ID: 1219/9
Getallestelsels
Titel: Wat is 'n rasionale getal?
Keywords:
Voorbeelde van rasionale getalle
ID: 1220/9
Getallestelsels
Titel: Wat is 'n irrasionale getal?
Keywords:
Voorbeelde van irrasionale getalle
Werk met wortels
Afbakening:
  • Bepaal tussen watter getalle die wortel van 'n spesifieke getal sal lê

ID: 1443
ID: 2101
ID: 3228/9-Getallestelsels
Titel: Identifiseer uit 'n lys van getalle watter
voldoen aan die spesifikasies
Keywords:
Getalle en getallestelsels | priemgetalle | volkome vierkant | heelgetalle | nie-reële getalle | ongedefinieërd
ID: 4261/9-Getallestelsels
Titel: Bepaal die waardes vir 'n veranderlike om die hele uitdrukking reël of nie-reël te maak
Keywords:
Definisie versameling | vierkantswortels | nul onder die lyn | 0 onder die lyn