ID: 2493/9-Getalpatrone
Titel: Voltooi 'n tabel, sodat die formule vir die getalpatroon verkry kan word, maar gebruik die algemene formule van 'n rekenkundige ry om die formule te bepaal
Keywords:
Algemene term | konstante verskil | Tn
ID: 112/9-Getalpatrone
Titel: Getalpatrone - Bepaal die algemene formule van 'n getalpatroon in die vorm Tn = .... Ons kyk na 2 maniere waarop dit gedoen kan word
Keywords:
Getalpatrone | reël | meetkundige | rekenkundige | numeriese | konstante verskil | konstante verhouding
ID: 2353/9-Getalpatrone
Titel: Ons kyk na 'n tipiese vraag oor getalpatrone waar die formule bereken moet word, dan die waarde van 'n spesifieke term en ook watter term gelyk is aan 'n spesifieke waarde
Keywords:
Tn formule | nde term | algemene term | voltooi die getalpatroon | bepaal watter term is gelyk aan 'n spesifieke waarde | wat is die waarde van 'n spesifieke term
ID: 722/9-Getalpatrone
Titel: Ons kyk na formules om die verhouding te beskryf tussen terme van getalpatrone met konstante verskil of 'n konstante verhouding, en wat om te doen as hierdie formules nie bepaal kan word nie
Keywords:
Getalpatrone | rekenkundig | meetkundig | konstante verskil | konstante verhouding | tweede verskil
ID: 1187/9-Getalpatrone
Titel: Bepaal 'n reel om die getalpatroon mee te beskryf en gebruik dan die reël om die 11de term te bepaal
Keywords:
Getalpatrone | konstante verskil | konstante verhouding | formule | algemene term | Tn = a + nd - n
ID: 1189/9-Getalpatrone
Titel: Voltooi 'n tabel deur raak te sien dat daar 'n formule gekry moet word om die waardes van die tabel in terme van posisies, eerder as insetwaardes, te bereken
Keywords:
Getalpatrone | inset | eerste term | konstante verskil | rye en reekse | rekenkundige ry | eerste verskil
Basislyn toetse:
Hieronder word al die aanlyn toetse gelys. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Videos:
Hieronder lys ons videos uit ons Back to Basics databasis. As jy by ons ingeskryf is kan jy op enige van die vrae kliek om die video daarvan te kyk
Kliek op die "Play" knoppie
Jimmy's 1% Law:
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!
ID: 1751/9-Getalpatrone
Titel: Vorm 'n getalpatroon, met die nodige formules, vir die aantal tafels en stoele wat bymekaar kan pas vir 'n funksie
Keywords:
Tn | lineêre getalpatroon | meetkundige patroon
ID: 2145/9-Getalpatrone
Titel: Is daar enige verband tussen getalpatrone en reguitlyn grafieke?
Keywords:
Afhanklike veranderlike | onafhanklike veranderlike | invoer | uitvoer | tabel | getalpatrone | reël
ID: 2453/9
Getalpatrone
Titel: Aanlyn klas : Bepaal die formule vir 'n getalpatroon
Keywords:
Getalpatrone | formule | reël
ID: 3086/9-Getalpatrone
Titel: Hierdie is 'n baie interessante
getalpatroon want slegs elke tweede getal word gegee, eerder as ten minste twee getalle direk langs mekaar waarmee die reël bepaal kan word
Keywords:
Getalpatrone | elke tweede term is gegee | getallery | getallery | bepaal die konstante verskil en deel met die aantal plekke wat gespring is
ID: 3088/9-Getalpatrone
Titel: Gebruik die enigste twee getalle wat
langs mekaar gegee is, om 'n gevoel te kry oor of daar 'n konstante verskil of 'n konstante verhouding is, en gebruik dan die reël om al die ander plekke in die getalpatroon op te vul en te bepaal of die reël korrek en akkuraat is
Keywords:
Getalpatrone | slegs twee getalle langs mekaar gegee | getallery | getalry
ID: 3089/9-Getalpatrone
Titel: Ontwikkel 'n getalpatroon deur elke
keer die vorige twee terme bymekaar te tel om die volgende term te kry, en identifiseer dan hierdie tipe getalpatroon
Keywords:
Getalpatrone | Fibonacci | getallery | getalry | spiraal
ID: 3925/9-Getalpatrone
Titel: Ons kyk na spesiale tegnieke wat
gebruik kan word om patrone in getalpatrone te identifiseer, en die ontbrekende terme in te vul
Keywords:
Konstante eerste verskil | tweede verskil | derde verskil | twee ontbrekende terme langs mekaar
ID: 3107/9-Getalpatrone
Titel: Bepaal die konstante verskil deur die
tegniek daarvoor te gebruik en te toets of die verskil wel konstant is as +3, en voltooi dan die getalpatroon
Keywords:
Getalpatrone | konstante verskil | konstante verhouding
ID: 3109/9-Getalpatrone
Titel: Bepaal die konstante verskil deur die
tegniek daarvoor te gebruik op te let dat die eerste drie terme nie gegee is nie, maar wel ander terme langs mekaar verder aan, en dante toets of die verskil wel konstant is en die getalpatroon te voltooi met die ontbrekende sowel as gegewe getalle
Keywords:
Getalpatrone | konstante verskil | konstante verhouding
ID: 3110/9-Getalpatrone
Titel: Let op dat die konstante verskil so
bietjie anders lyk as wat jy verwag, maar hanteer die getalpatroon op dieselfde manier as andersins deur terugwaarts af te trek waar jy getalle langs mekaar het
Keywords:
Getalpatrone | konstante verskil | konstante verhouding
ID: 3111/9-Getalpatrone
Titel: Hoe moet jy maak as jy geen getalle
direk langs mekaar het om die konstante verskil te bepaal nie?
Keywords:
Getalpatrone | konstante verskil | konstante verhouding
ID: 3112/9-Getalpatrone
Titel: Interpreteer die getalle op 'n getallelyn asof dit 'n gewone getalpatroon is, en bepaal die ontbrekende getalle
Keywords:
Getalpatrone | konstante verskil | konstante verhouding
ID: 3241/9-Getalpatrone
Titel: Bepaal die formule in 'n vloeidiagram
wat die insette en uitsette definieër
Keywords:
Getalpatrone | vloeidiagram | gradiënt formule | het nie eerste en tweede terme nie
ID: 3244/9-Getalpatrone
Titel: Verwerk 'n basiese getalpatroon na die
formule daarvan toe, en bepaal dan 'n sekere term
Keywords:
Getalpatrone | algemene term | konstante verskil
ID: 3255/9-Getalpatrone
Titel: Bepaal die reël van 'n getalpatroon
met die posisie van die terme, of gebruik die spesiale tegniek as daar nie drie terme langs mekaar staan nie
Keywords:
Getalpatrone | konstante verskil | spesiale tegniek as daar nie drie terme langs mekaar is nie | spesiale getalpatrone | konstante tweede verskil
ID: 4091/9-Getalpatrone
Titel:Hanteer 'n tabel van x en y waardes as
'n getalpatroon deur die formule te bepaal waarmee die y-waardes bepaal kan word.
Keywords:
Direk eweredig | indirek eweredig | omgekeerd eweredig | reguitlyn | lineêr | hiperbool | funksies en verwantskappe | substitusie
ID: 4092/9-Getalpatrone
Titel: Bepaal die konstante verskil tusen
terme in 'n getalpatroon, en gebruik dit dan om die algemene term te kry
Keywords:
Formule | reël | Tn | waarde van die term | posisie van die term
ID: 4093/9-Getalpatrone
Titel: Bepaal die konstante verskil tusen
terme in 'n getalpatroon, en gebruik dit dan om die algemene term te kry
Keywords:
Formule | reël | Tn | waarde van die term | posisie van die term
ID: 4104/9-Getalpatrone
Titel: Bepaal die verwantskappe tussen
twee rye in 'n tabel, met die oorspronklike ry van die tabel
Keywords:
Algemene terme | onafhanklike veranderlike
ID: 4105/9-Getalpatrone
Titel: Ons kyk na invoer/uitvoer tabelle as 'n getalpatroon waar ons tegnieke anders as met gewone getalpatrone moet gebruik om die verhouding tussen die invoer en uitvoer as 'n vergelyking te skryf
Keywords:
Formule | algemene formule | gradiënt | bewerkings met breuke | onegte breuke | gemengde getalle
ID: 3364/9-Getalpatrone
Titel: Bepaal die reël van 'n getalpatroon wat
nie 'n konstante optelling of vermenigvuldiging behels nie, en voltooi dan die getalpatroon
Keywords:
Getalpatrone | getalreekse | konstante verskil | konstante verhouding | eie skepping
ID: 984/9-Getalpatrone
Titel: Voltooi 'n rekursiewe getalpatroon om die waardes van twee onbekendes te bepaal
Keywords:
Getalpatrone
ID: 235/9-Getalpatrone
Titel: Getalpatrone - Herken die dubbele getalpatroon in die reeks, deur die nodige bewerkings te doen om die patroon te identifiseer.
Keywords:
Getalpatrone | reël | konstante verskil
ID: 293/9-Getalpatrone
Titel: Bepaal die algemene formule vir 'n getalpatroon met 'n konstante verskil, in altwee rigtings
Keywords:
Getalpatrone | reël | konstante verskil
ID: 297/9-Getalpatrone
Titel: Bepaal 'n formule om die verband tussen insette en uitkomste te gee
Keywords:
Tabel | algemene reël | invoer | uitvoer | verhouding
ID: 3240/9-Getalpatrone
Titel: Bepaal die onbekende terme in 'n getalpatroon as daar nie 'n konstante verskil is nie
Keywords:
Getalpatrone | konstante verhouding | eksponente | nul eksponent
ID: 3254/9-Getalpatrone
Titel: Waar is 'n goeie plek om te begin met elke getalpatroon, en hoe maak jy as hierdie beginpunt nie werk nie?
Keywords:
Getalpatrone | konstante verskil | konstante verhouding | spesiale tegniek as daar nie drie terme langs mekaar is nie | spesiale getalpatrone | konstante tweede verskil
ID: 3256/9-Getalpatrone
Titel: Is daar 'n verwantskap tussen 'n vloeidiagram en 'n gewone getalpatroon en 'n invoer/uitvoer tabel, en hoe kan jy te werk gaan om 'n saamgestelde reël te kry?
Keywords:
Getalpatrone | belangrikheid van posisie 1 en 2 | gebruik logika om die saamgestelde reël te bepaal
ID: 3257/9-Getalpatrone
Titel: Invoer-uitvoer tabelle waar daar 1 - 2 in die invoer kolom is, asook waar daar nie is nie - hoe hanteer ons hierdie twee tipies tabelle om die reël te kry?
Keywords:
Getalpatrone | belangrikheid van posisie 1 en 2 | gebruik logika om die saamgestelde reël te bepaal
ID: 3258/9-Getalpatrone
Titel: Hoe werk die Fibonacci getalpatroon as jy gevra word om die volgende terme neer te skryf?
Keywords:
Getalpatrone | rekursiewe getalpatroon
ID: 2961/9-Getalpatrone
Titel: Ons ondersoek 'n Algebraïese formule om die verband tussen die invoer en uitvoer rye in 'n tabel te bepaal (Huiswerk bespreking)
Keywords:
Afhanklike veranderlike | onafhanklike veranderlike | invoer | uitvoer | tabel | getalpatrone | reël