Graad 9: Pythagoras se stelling
Basislyn toetse:
Hieronder word al die aanlyn toetse gelys. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Videos:
Hieronder lys ons videos uit ons Back to Basics databasis. As jy by ons ingeskryf is kan jy op enige van die vrae kliek om die video daarvan te kyk
Kliek op die "Play" knoppie
Jimmy's 1% Law:
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!
ID: 2302/9
Pythagoras
Titel: Ons kyk hier vinnig na wat presies Pythagoras se stelling beteken, en hoe dit werk.
Keywords:
Reghoekige driehoek
ID: 2230/9
Pythagoras
Titel: Verduideliking van hoe Pythagoras se stelling werk, en wanneer om op te tel en wanneer om af te trek.
Keywords:
Reghoekige driehoek
ID: 133/9-Pythagoras
Titel: Bepaal die lengte van 'n gedeelte van 'n ruit se hoeklyn deur die stelling van Pythagoras te gebruik om 'n vergelyking op te stel..
Keywords:
Reghoekige driehoek | Pythagoras se stelling
ID: 136/9-Pythagoras
Titel: Gebruik jou kennis van sirkels en Pythagoras se stelling om die lengte tussen die middelpunte van twee sirkels, binne 'n reghoek, te bepaal
Keywords:
Reghoekige driehoek | Pythagoras se stelling | Pythagoras se stelling met sirkels in 'n reghoek | optel en aftrek van wortels
ID: 339/9-Pythagoras
Titel: Die stelling van Pythagoras
Keywords:
Is die driehoek reghoekig | pythagoreaanse getalle | saamgestelde sketse
ID: 480/9-Pythagoras
Titel: Variasies op dieselfde driehoek - Vier maniere om vrae te vra oor Pythagoras se stelling, op driehoeke wat baie dieselfde lyk
Keywords:
Stelling van Pythagoras
ID: 1136/9-Pythagoras
Titel: Ons kyk na drie voorbeelde van hoe die stelling van Pythagoras verwoord kan word om die drie sye van 'n reghoekige driehoek mee te bepaal
Keywords:
Pythagoras se stelling
ID: 1171/9-Pythagoras
Titel: Gekombineerde driehoeke
Keywords:
Pythagoras se stelling
ID: 1172/9-Pythagoras
Titel: Praktiese toepassing
Keywords:
Pythagoras se stelling | leer teen 'n muur