ID: 1279/9
Reguitlyn grafieke
Titel: Wat beteken dit as ons praat van die koördinate van 'n punt? 
Keywords:
Cartesiese diagram | assestelsel

Graad 9: Reguitlyn grafieke
Basislyn toetse:
Hieronder word al die aanlyn toetse gelys. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Videos:

Hieronder lys ons videos uit ons Back to Basics databasis. As jy by ons ingeskryf is kan jy op enige van die vrae kliek om die video daarvan te kyk
Kliek op die "Play" knoppie
Jimmy's 1% Law: 
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!
ID: 1015/9
Reguitlyn grafieke
Titel: Aanlyn klas oor die basics van grafieke: Die Reguitlyn grafiek 
Keywords:
Standaardvorm | spesiale gevalle | vergelyking | drie metodes om te teken: Tabel-metode , gradiënt intersep-metode , dubbel-afsnit metode
ID: 2345/9-Reguitlyn grafieke
Titel: Bepaal die gradiënt van 'n reguit lyn wat ewewydig is aan 'n ander lyn, waarvan die vergelyking gegee is, maar nie in standaardvorm nie 
Keywords:
Parallelle lyne
ID: 2466/9-Reguitlyn grafieke
Titel: Bepaal die vergelyking as die gradiënt en 'n punt op die lyn gegee is 
Keywords:
Standaardvorm
ID: 337/9-Reguitlyn grafieke
Titel: Die reguitlyn grafiek geteken met die tabel-metode 
Keywords:
Standaardvorm | direl eweredig | indirek eweredig | omgekeerd eweredig
ID: 1176/9-Reguitlyn grafieke
Titel: Skets die reguitlyn grafiek met die gradiënt-intersep metode 
Keywords:
Helling | y-afsnit
ID: 411/9-Grafieke
Titel: Verstaan die lineêre verwantskap tussen invoer en uitvoer tabelle, wat aanleiding gee tot die reguitlyn grafiek 
Keywords:
Tabel-metode