ID: 1108/9-Transformasies
Titel: Transleer 'n reghoek volgens spesifieke instruksies, en dui dan die eienskappe van reghoeke op die finale figuur aan 
Keywords:
Translasies | skuif
ID: 50/9-Transformasies
Titel: Ons bekyk die idee van koördinate van punte op die assestelsel, in die konteks van transformasies wat op hulle gedoen moet word
Keywords:
Koordinate op die Cartesiese vlak
ID: 393/9-Transformasies
Titel: Verstaan wat dit beteken om rotasie, translasie, refleksie en vergrotings te doen, met verwysing na die posisie van punte
Keywords:
Faktor
ID: 413/9-Transformasies
Titel: Pas Rotasie, Translasie, Refleksie en Vergroting Transformasies toe op figure op 'n Assestelsel
Keywords:
Koordinate op die Cartesiese vlak
ID: 1279/9
Transformasies
Titel: Wat beteken dit as ons praat van die koördinate van 'n punt? 
Keywords:
Cartesiese diagram | assestelsel
ID: 481/9-Transformasies
Titel: Verstaan rotasie as 'n vorm van Transformasie
Keywords:
Roteer

Graad 9: Transformasies
Basislyn toetse:
Hieronder word al die aanlyn toetse gelys. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Videos:

Hieronder lys ons videos uit ons Back to Basics databasis. As jy by ons ingeskryf is kan jy op enige van die vrae kliek om die video daarvan te kyk
Kliek op die "Play" knoppie
Jimmy's 1% Law: 
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!
ID: 2186/9-Transformasies
Titel: Doen twee translasies met die reël: eers in formule-vorm en daarna in woorde
Keywords:
Koordinate op die Cartesiese vlak | beeld
ID: 2187/9-Transformasies
Titel: Ons kyk na refleksies in die lyn y = x, maar bespreek dan ook refleksies in die y-as en x-as
Keywords:
Reëls vir refleksies | kwadrant | koördinate | assestelsel | Cartesiese diagram
ID: 2188/9-Transformasies
Titel: Hoe werk die transformasiereëls vir vergroting?
Keywords:
Verkleining | refleksie | beeld