ID: 2970/9
Vergelykings
Titel: Met die oplos van enige vergelyking is daar 'n spesifieke stap waar jy weet dat jy klaar is - wat is dit? En wat is die verskille tussen die tipes vergelykings se tegnieke om daar te kom?
Keywords:
Lineêre vergelykings | kwadratiese vergelykings | eksponensiële vergelykings | vergelykings waar die eksponente dieselfde is
ID: 32/9
Vergelykings
Titel: Los 'n aantal vergelykings op deur gebruik te maak van die tegniek van inspeksie, en ook te leer van die tegniek van substitusie
Keywords:
Oplos van vergelykings
ID: 33/9-Vergelykings
Titel: Los vergelykings op met die metode van inspeksie, maar ons kyk ook meer spesifiek na wat dit beteken om op te los met omgekeerde bewerkings
Keywords:
Los op | algebra | heelgetalle | inverse bewerkings
ID: 131/9-Vergelykings
Titel: Ons werk in hierdie video deur 'n hele aantal verskillende vorme van lineêre vergelykings, bv gelyktydige en eksponensiële vergelykings, sowel as ongelykhede.
Keywords:
Algebraïese breuke | vergelykings met breuke | metode van substitusie
ID: 2229/9-Vergelykings
Titel: Vergelykings met breuke - hoe gaan jy te werk wanneer jy begin met die vergelyking?
Keywords:
Vergelykings | KGV
ID: 1232/9
Vergelykings
Titel: Verduidelik die tegnieke en beginsels van gelyktydige vergelykings, na aanleiding van die metodes van Eliminasie en Substitusie, hoe elkeen verskil, en wat die doel is van gelyktydige vergelykings
Keywords:
Gelyktydige vergelykings | eliminasie | substitusie | kwadratiese vergelykings | faktorisering | drieterme
ID: 2496/9-Vergelykings
Titel: Twee vliegtuie vlieg na mekaar toe. Die afstand wat elkeen aflê is verskillend, want hulle snelhede is verskillend, maar die tyd wat hulle in die lug is, is dieselfde. Bereken hierdie tyd
Keywords:
Woordsomme | storiesomme | probleemsomme | spoed, afstand tyd somme
ID: 2497/9-Vergelykings
Titel: In hierdie woordsom word jy twee eienskappe van twee getalle gegee, en dit moet gebruik word, in gelyktydige vergelykings, om die twee getalle te bepaal
Keywords:
Gelyktydige vergelykings | metode van eliminasie | woordsom | probleemsom | storiesom
ID: 2498/9-Vergelykings
Titel: Uit 'n woordsom oor twee getalle moet jy twee vergelykings opstel, en ook een van die vergelykings manipuleer na 'n ander vorm toe, sodat die vergelykings gelyktydig opgelos kan word met die metode van eliminasie
Keywords:
Gelyktydige vergelykings | metode van eliminasie | woordsom | probleemsom | storiesom
ID: 2500/9-Vergelykings
Titel: Bereken hoe lank twee fietsryers op die pad is, as hulle na mekaar toe ry, en die snelhede en die afstand tussen hulle is bekend
Keywords:
Koers | tempo | spoed afstand tyd | woordsomme | storiesomme | probleemsomme | gelyktydige vergelykings
ID: 212/9
Vergelykings
Titel: Verstaan dat 'n ongelykheid meer as een antwoord kan hê
Keywords:
Kwadratiese ongelykhede | lineêre ongelykhede | groter as | kleiner as
ID: 213/9
Vergelykings
Titel: Versamelingskeurdernotasie en verskillende ongelykhede op getallelyne
Keywords:
Keurder-notasie | ongelykhede | getallelyn
ID: 276/9-Vergelykings
Titel: Hoe werk dit as twee ongelykhede ingeweef is in een ongelykheid met twee grense?
Keywords:
Ongelykhede met twee grense | lineêre ongelykhede | groter as | kleiner as
ID: 277/9-Vergelykings
Titel: Ons werk deur 3 voorbeelde van hoe om lineere ongelykhede op te los, en dan die antwoorde op 'n getallelyn te gee
Keywords:
Ongelykhede met twee grense | lineêre ongelykhede | groter as | kleiner as |grafiese oplossing
ID: 278/9
Vergelykings
Titel: Ons kyk na die verskille tussen versamelingskeurdernotasie, intervalnotasie en ongelykhede, asook definisie en waardeversameling
Keywords:
Notasies
ID: 279/9-Vergelykings
Titel: Ons kyk na 'n paar voorbeelde van ongelykhede, in verskillende getallestelsels, wat op getallelyne aangedui moet word
Keywords:
Lineêre ongelykhede | natuurlike getalle | reële getalle
ID: 280/9
Vergelykings
Titel: Ons ondersoek 'n aantal maniere waarop getallelyne getrek kan word met ongelykhede van spesifieke getallestelsels
Keywords:
Lineêre ongelykhede | natuurlike getalle | reële getalle | telgetalle | heelgetalle | oop en toe kolletjies | pyltjies | soliede lyne
ID: 2346/9-Vergelykings
Titel: Los 'n kwadratiese vergelyking op deur die drieterm te faktoriseer
Keywords:
Drieterme | faktorisering
ID: 2364/9-Vergelykings
Titel: Los op vir x en y in 'n stelsel gelyktydige vergelykings
Keywords:
Vergelykings | metode van substitusie | faktorisering | drieterme
ID: 341/9-Vergelykings
Titel: Verskillende tipes vergelykings.
Keywords:
Inspeksie | lineêre vergelykings | vergelykings met breuke | woordsomme | storiesomme | probleemsomme | verhoudings en koers | eweredighede | afsonderlik en saam
ID: 2393/9
Vergelykings
Titel: Oplos van vergelykings - Wat is die onderliggende, fundamentele beginsel agter die oplos van kwadratiese or hoër-orde vergelykings?
Keywords:
Kwadratiese vergelykings | derdegraadse vergelykings | eienskap van 0
ID: 789/9-Vergelykings
Titel: Vergelyk lineêre, kwadratiese en eksponensiële vergelykings om op te let hoe om elkeen te benader
Keywords:
Vergelykings | faktorisering | drieterme | verskil van vierkante | eksponente
ID: 714/9-Vergelykings
Titel: Wat is die twee voorwaardes wat aan voldoen moet word wanener ons 'n vergelyking oplos waar die veranderlike in die eksponent is?
Keywords:
Eksponensiële vergelykings | priemfaktore | eksponentwette
ID: 791/9-Vergelykings
Titel: Hoe werk ons met vergelykings wat breuke bevat?
Keywords:
Vergelykings | KGV
ID: 793/9-Vergelykings
Titel: Wat is lettervergelykings en hoe werk ons met hulle?
Keywords:
Vergelykings | verander die onderwerp van die formule
ID: 795/9-Vergelykings
Titel: Wat is die verskillende maniere waarop vrae oor ongelykhede gevra kan word?
Keywords:
Versamelaarskeurder notasie | interval notasie | getallelyn | groter as | kleiner as | verwantskapstekens
ID: 797/9-Vergelykings
Titel: Ons het 'n stel van twee lineere vergelykings, en kyk na hoe die Metode van Eliminasie werk teenoor die Metode van Substitusie
Keywords:
Gelyktydige vergelykings | eliminasie | substitusie | vervanging
ID: 799/9-Vergelykings
Titel: Deur te kyk na twee tipiese woordsomme gaan ons probeer verstaan wat die denkproses is om van die Afrikaans na die algebraiese vergelykings te beweeg
Keywords:
Storiesom | probleemsom | Algebra | ouderdomme
ID: 1273/9-Vergelykings
Titel: Kwadratiese vergelyking vir die aantal bottels wat verkoop moet word om wins te verhoog. maar kliënteverlies te verminder
Keywords:
Vergelykings | woordsomme | probleemsomme | storiesomme | opstel van vergelykings
ID: 1274/9-Vergelykings
Titel: Stel 'n kwadratiese vergelyking op om die afmetings van 'n driehoek te bepaal
Keywords:
Vergelykings | woordsomme | probleemsomme | storiesomme | opstel van vergelykings | driehoeke | oppervlakte
ID: 2971/9-Vergelykings
Titel: Eksponensiële vergelyking waar die derde eksponentwet 'n baie belangrike rol speel
Keywords:
Vergelykings | eksponentwette | priemfaktore
ID: 1929/9-Vergelykings
Titel: Vergelykings met breuke
Keywords:
KGV | maal regdeur
ID: 3303/9
Vergelykings
Titel: Hoe spreek ons ongelykhede uit, en wat beteken dit as ons 'n ongelykheid in Afrikaans uitspreek
Keywords:
Lineêre ongelykhede | lineere ongelykhede | klein as | kleiner en gelyk aan | groter as | groter en gelyk aan | tussen
ID: 3304/9
Vergelykings
Titel: Werk deur 'n voorbeeld van hoe om op te los vir x in 'n lineêre ongelykheid, met positiewe en negatiewe tekens voor die veranderlike
Keywords:
Lineêre ongelykhede | lineere ongelykhede | deel met minus | deel met negatief
ID: 3305/9-Vergelykings
Titel: Los op vir x in 'n ongelykheid met 'n minus voor x, en stel die antwoord voor op 'n getallelyn
Keywords:
Lineêre ongelykhede | lineere ongelykhede
ID: 3306/9-Vergelykings
Titel: Los op vir x in 'n ongelykheid met 'n minus en 'n breuk voor x, en stel die antwoord voor op 'n getallelyn
Keywords:
Lineêre ongelykhede | lineere ongelykhede
ID: 3307/9-Vergelykings
Titel: Los op vir x in 'n ongelykheid met hakies wat uitgemaal moet word, en stel die antwoord voor op 'n getallelyn
Keywords:
Lineêre ongelykhede | lineere ongelykhede
ID: 3308/9-Vergelykings
Titel: Los op vir x in 'n ongelykheid met breuke en ander terme, en stel die antwoord voor op 'n getallelyn
Keywords:
Lineêre ongelykhede | lineere ongelykhede
ID: 3309/9-Vergelykings
Titel: Los op vir x in 'n ongelykheid met breuke en twee terme in die teller, en stel die antwoord voor op 'n getallelyn
Keywords:
Lineêre ongelykhede | lineere ongelykhede
ID: 3310/9-Vergelykings
Titel: Los op vir x in 'n ongelykheid met verskeie hakies wat eers uitgemaal moet word, en stel die antwoord voor op 'n getallelyn
Keywords:
Lineêre ongelykhede | lineere ongelykhede
ID: 2365/9-Vergelykings
Titel: Gebruik die basiese beginsels om vir 'n veranderlike in 'n eksponensiële vergelyking op te los, om in hierdie vraag vir twee veranderlikes op te los
Keywords:
Eksponente | gelyktydige vergelykings
ID: 1965/9-Vergelykings
Titel: Los 'n eksponensiële vergelyking op
Keywords:
Eksponente | negatiewe eksponente | grondtalle
Basislyn toetse:
Hieronder word al die aanlyn toetse gelys. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Videos:
Hieronder lys ons videos uit ons Back to Basics databasis. As jy by ons ingeskryf is kan jy op enige van die vrae kliek om die video daarvan te kyk
Kliek op die "Play" knoppie
Jimmy's 1% Law:
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!
ID: 3247/9-Vergelykings
Titel: Gebruik omgekeerde bewerkings om
vergelykings op te los, selfs as daar breuke in voorkom
Keywords:
Vergelykings | inverse bewerkings | soortgelyke terme | algebra
ID: 3235/9-Vergelykings
Titel: Los 'n aantal vergelykings op
Keywords:
Algebra | omgekeerde bewerkings | inverse bewerkings | trek van 'n vierkantswortel | distributiewe wet | vergelykings met hakies | vergelykings met breuke
ID: 2376/9-Vergelykings
Titel: Los 'n kwadratiese vergelyking op waarin daar breuke voorkom
Keywords:
KGV | faktorisering