ID: 2972/9-Verhoudings
Titel: Skryf twee waardes in 'n woordsom neer as 'n vereenvoudigde verhouding
Keywords:
Verhoudings as breuke | vereenvoudig breuke
ID: 155/9-Verhoudings
Titel: Bepaal die onbekende waarde van 'n woordsom deur die beginsels van verhoudings en koers te gebruik, en dan te kruismaal in die eweredigheid
Keywords:
Verhoudings | koers | eweredighede
ID: 2371/9-Verhoudings
Titel: Verdeel 'n totaal in 'n spesifieke verhouding
Keywords:
Verhoudings | koers
ID: 2372/9-Verhoudings
Titel: Gewoonlik word 'n totaal gegee, met die verhouding waarin dit verdeel word, en die individuele totale moet dan bereken word. In hierdie vraag, egter, word een van die individuele totale gegee, en die ander bydraes moet bereken word
Keywords:
Verhoudings met drie waardes | verdeel in verhouding
ID: 2373/9-Verhoudings
Titel: Vermeerder of verminder in 'n spesifieke verhouding deur die getal te maal met die breuk wat deur die verhouding gegee word
Keywords:
Verhoudings | vermeerde | verminder
ID: 1285/9-Verhoudings
Titel: Skryf as breuke en verdeel 'n getal in 'n verhouding (huiswerk bespreking)
Keywords:
Verhoudings | verdeel in verhouding
ID: 2291/9-Verhoudings
Titel: Ons kyk na die tegniek om 'n tabel op te stel om eweredighede te kan gebruik om 'n woordsom te beantwoord
Keywords:
Eweredighede in woordsomme | verhoudings | koers
ID: 320/9-Verhoudings
Titel: Ons kyk na die tegniek om 'n tabel op te stel om eweredighede te kan gebruik om 'n woordsom te beantwoord
Keywords:
Eweredighede in woordsomme | verhoudings | koers | wisselkoerse
ID: 1298/9-Verhoudings
Titel: Verhouding, Koers en Eweredighede in Woordsomme (Huiswerk bespreking)
Keywords:
Eweredighede in woordsomme | verhoudings | koers | wisselkoerse | spoed, afstand tyd | eenheidskoers
ID: 2232/9
Verhoudings
Titel: Wat is die eienskappe en verskille van Direkte en Omgekeerde eweredigheid?
Keywords:
Verhoudings | koers | grafieke | lineêre verhoudings | hiperboliese verhoudings
ID: 1960/9-Verhoudings
Titel: Woordsom met bewerkings wat eweredighede gebruik
Keywords:
Verhoudings | direkte eweredigheid
ID: 2215/9-Verhoudings
Titel: Vereenvoudig 'n verskillende aantal verhoudings
Keywords:
Tyd | afstand | massa | breuke

Graad 9: Verhoudings en Koers
Basislyn toetse:
Hieronder word al die aanlyn toetse gelys. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Videos:

Hieronder lys ons videos uit ons Back to Basics databasis. As jy by ons ingeskryf is kan jy op enige van die vrae kliek om die video daarvan te kyk
Kliek op die "Play" knoppie
Jimmy's 1% Law: 
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!
Verhoudings en koers
Afbakening:
  • Vereenvoudig Verhoudings
  • Ekwivalente verhoudings
  • Verhoudings met drie waardes
  • Bepaal die onbekende
  • Vermeerder en verminder in verhoudings
  • Verdeel in 'n verhouding
  • Vergelyk verhoudings
Verhoudings en koers
Afbakening:
  • Eenheidskoerse
  • Vermeerder en verminder in verhouding
  • Verdeel in verhouding
Verhoudings en koers
Afbakening:
  • Vereenvoudig verhoudings
  • Direkte eweredigheid
  • Opstel van verhoudings
  • Spoed, Afstand en Tyd
  • Koers en eenheidskoers

Verhoudings en koers
Afbakening:
  • Gebruik eweredighede om te bepaal hoeveel 'n sekere aantal van 'n produk sal kos

Verhoudings en koers
Afbakening:
  • Vereenvoudig verhoudings waar verskillende eenhede by die waardes gegee word, maar dit nog nie gesien kan word as "koers" nie

ID: 3746/9-Verhoudings
Titel: Ons kyk na die tegniek om
verhoudings te vereenvoudig, of om verhoudings te skryf in eenvoudigste vorm
Keywords:
Breuke | GGD
ID: 3750/9-Verhoudings
Titel: Daar is 'n verwantskap tussen die
getalle in verhoudings tot mekaar en tot die totaal, en ook watter breuke hulle van mekaar en van die totaal is
Keywords:
Breuke | GGD | vereenvoudig
ID: 3752/9-Verhoudings
Titel: Ons kyk na verdeling van 'n waarde in
'n spesifieke verhouding, en ook na vermeerder en verminder in 'n verhouding, asook moontlike konflikte hiermee met die standaard reël
Keywords:
Verdeel in verhouding | vermeerder in verhouding | verminder in verhouding | vereenvoudig | egte breuke | onegte breuke
ID: 3754/9-Verhoudings
Titel: Hoe werk die konsep van 'n
eenheidskoers, waar iets in terme van die getal 1 gegee moet word
Keywords:
Koers | ekwialente breuke | vereenvoudiging van breuke
ID: 3756/9-Verhoudings
Titel: Gebruik die eenheidskoers om te
bepaal watter grootte bottel van 'n spesifieke produk die beste waarde vir geld gee
Keywords:
Koers | per
ID: 3758/9-Verhoudings
Titel: Ons vergelyk twee maniere om
eenheidskoers te gebruik in 'n spoed en afstand vraag, en dan ook hoe om dieselfde vraag makliker met eweredighede te doen
Keywords:
Vergelykings | spoed | afstand | tyd
ID: 1692
ID: 1694
ID: 1702
ID: 1958
ID: 2216
ID: 2370/9-Verhoudings
Titel: Vereenvoudig verhoudings van verskillende weergawes van dieselfde eenheid
Keywords:
Verhoudings | koers
ID: 1177/9-Verhoudings
Titel: 'n Eweredigheid is twee verhoudings wat gelyk is aan mekaar, en 'n oulike tegniek daarmee is om te kan kruisvermenigvuldig
Keywords:
Verhoudings | eweredighede | maal oorkruis | ekwivalent | los op vir x
ID: 1738/9-Verhoudings
Titel: Woordsom met spoed, afstand en tyd
Keywords:
Verhoudings | eweredigheid