ID: 2301/9-Algebra
Titel: Ons kyk hier na hoe jy te werk moet gaan wanneer jy optel- of aftrekbewerkings doen met wortels
Keywords:
Optel en aftrek van wortels | soortgelyke terme
ID: 139/9-Algebra
Titel: Ons kyk baie spesifiek na die optelling van soortgelyke terme, maar dan ook hoe om te werk te gaan om terme van mekaar af te trek
Keywords:
Optel en aftrek van algebraïese terme
ID: 183/9-Algebra
Titel: In hierdie module gaan ons deur 'n paar van die tipiese algebraïese tegnieke en vaardighede wat nodig is
Keywords:
Optel en aftrek van algebraïese terme | soortgelyke terme | produkte | distributiewe wet | uitmaal van hakies | algebraïese breuke | eksponentwette | TGV | aantal terme | koëffisiënt | substitusie
ID: 1206/9-Algebra
Titel: Basiese Algebra Teorie
Keywords:
Aanlyn klas | TGV metode | soortgelyke terme | eksponente | eksponentwette
ID: 427/9-Algebra
Titel: Doen verskeie bewerkings op algebraïese terme en uitdrukkings
Keywords:
Uitmaal van hakies met algebraïese terme | TGV metode | distributiewe wet | produkte | algebraïese breuke | eksponente
ID: 1099/9-Algebra
Titel: Bewerkings met algebra 20 Augustus 2020
Keywords:
Aanlyn klas
Basislyn toetse:
Hieronder word al die aanlyn toetse gelys. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Videos:
Hieronder lys ons videos uit ons Back to Basics databasis. As jy by ons ingeskryf is kan jy op enige van die vrae kliek om die video daarvan te kyk
Kliek op die "Play" knoppie
Jimmy's 1% Law:
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!
Eksponente en Wetenskaplike notasie
Afbakening:
- Wortels
- Negatiewe eksponente
- Breuke tot 'n eksponent
- Algebraïese breuke
- Vergelykings met breuke
- Bewerkings met getalle in wetenskaplike notasie
ID: 31/9-Algebra
Titel: 'n Baie basiese oefening oor hoe om soortgelyke terme bymekaar te tel, en hoe om te werk met die vermenigvuldigingsteken in Algebra
Keywords:
Optel en aftrek van soortgelyke terme in Algebra | die maalteken in Algebra
ID: 19/9-Algebra
Titel: Hersiening van die eksponentwette
Keywords:
Eksponente | optel van eksponente | aftrek van eksponente | maal van eksponente | negatiewe eksponente | nul eksponente | 0 eksponent | eerste eksponentwet | tweede eksponentwet | derde eksponentwet
ID: 114/9-Algebra
Titel: Nul, negatiewe en komplekse eksponente
Keywords:
nul eksponente | 0 eksponent | negatiewe eksponente | saamgestelde eksponente | eerste eksponentwet | breuke met eksponente | elke eksponente kry sy eie grondtal | tweede eksponentwet
ID: 181/9-Algebra
Titel: Ons kyk na tipiese vrae oor eksponente en wortelvorme
Keywords:
Wortels en Eksponente | vierkantswortels | derdemagswortels | perfekte vierkante | perfekte derdemagte
ID: 372/9-Algebra
Titel: Vereenvoudig uitdrukkings deur die eksponentwette toe te pas.
Keywords:
Algebraiese breuke | negatiewe eksponente | tweede eksponentwet | TGV
Algebraïese breuke:
Hierdie werkkaart het 31 individuele oefeninge oor algebraïese breuke (sonder faktorisering) wat Optel, Aftrek, Vermenigvuldiging en Deling van algebraïese terme behels.
ID: 1194/9-Algebra
Titel: Basiese eksponentvaardighede met die eksponentwette
Keywords:
Aanlyn klas | getalle as basisse
ID: 1208/9-Algebra
Titel: Spesifiek negatiewe eksponente
Keywords:
Aanlyn klas | eksponenwette
ID: 2292/9-Algebra
Titel: Maal 'n tweeterm met 'n drieterm deur die Distributiewe Wet toe te pas, en let dan op hoe hierdie twee hakies eintlik die gefaktoriseerde vorm is van 'n verskil van derdemagte
Keywords:
Produkte | maal van breuke
ID: 125/9-Algebra
Titel: Ons kyk na hoe om te bepaal of 'n getal in wetenskaplike notasie 'n positiewe of 'n negatiewe eksponent moet kry
Keywords:
Eksponente
ID: 2071/9-Algebra
Titel: Vereenvoudig 'n uitdrukking deur die eksponentwette te gebruik
Keywords:
Wette van eksponente | eerste eksponentwet
ID: 2068/9-Algebra
Titel: Vereenvoudig 'n uitdrukking deur die eksponentwette te gebruik
Keywords:
Wette van eksponente | tweede eksponentwet
ID: 3766/9-Algebra
Titel: Ons kyk na 'n paar vrae oor tipiese
Algebra teorie, wat jy moet ken en wat in toetse vir jou gevra kan word
Keywords:
Graad | koëffisiënt | koeffisient | konstante term
ID: 3768/9-Algebra
Titel: Vereenvoudig 'n uitdrukking deur die
soortgelyke terme bymekaar te tel.
Keywords:
Subsitusie | vervanging | -1 tot 'n mag | appels en pere | skuld | heelgetalle
ID: 3772/9-Algebra
Titel: Vereenvoudig 'n algebraïese breuk
wat onder 'n vierkantswortel lê
Keywords:
Eksponente | ewe
ID: 3774/9-Algebra
Titel: Wortelvorme - Vereenvoudig 'n
algebraïese uitdrukking wat onder 'n vierkantswortel lê
Keywords:
Eksponente | ewe | plus en minus onder 'n wortel | vierkantsgetalle
ID: 3776/9-Algebra
Titel: Vereenvoudig 'n algebraïese breuk
waar daar twee terme in die teller, en een noemer is, deur die breuke te skei.
Keywords:
TGV reël | tweede eksponentwet
ID: 3778/9-Algebra
Titel: Maal hakies uit in twee aparte
uitdrukkings, en vereenvoudig
Keywords:
Distributiewe wet | TGV | soortgelyke terme | produkte
ID: 3231/9-Algebra
Titel: Bewerkings met algebraïese
uitdrukkings
Keywords:
TGV reël | eksponentwette | soortgelyke terme | algebraïese breuke
ID: 3232/9-Algebra
Titel: Teorie van algebraïese uitdrukkings
Keywords:
Koëffisiënt | hoeveel terme | substitusie | eksponente as die orde van die uitdrukking
ID: 3233/9-Algebra
Titel: Skryf algebraïese uitdrukkings vir
woordsomme in Afrikaans
Keywords:
Algebra | produk | verskil | volgorde van bewerkings | soortgelyke terme
ID: 3234/9-Algebra
Titel: Gebruik substitusie om die waardes van die uitdrukkings te bepaal
Keywords:
Algebra | vervanging | geen oplossing | ongedefinieërd | deel met 0 | funksies
ID: 3236/9-Algebra
Titel: Tel soortgelyke terme bymekaar
Keywords:
Algebra | distributiewe wet | uitmaal van hakies | veranderlikes | konstantes
ID: 3237/9-Algebra
Titel: Skryf algebraïese uitdrukkings vir
opeenvolgende natuurlike getalle
Keywords:
Algebra
ID: 3246/9-Algebra
Titel: Vereenvoudig algebraïese uitdrukkings
wat uitmaal van hakies, vereenvoudiging van breuke en optel en aftrek behels
Keywords:
Algebra | TGV | eksponente | distributiewe wet | produkte
ID: 3294/9-Algebra
Titel: Algebraïese vergelykings - Stel 'n
vergelyking op vanaf 'n woordsom, en los dan die vergelyking op om die vraag te beantwoord
Keywords:
Algebraiese uitdrukkings | algebraiese vergelykings |opeenvolgende telgetalle | som van
ID: 3295/9-Algebra
Titel: Stel 'n uitdrukking op vanaf 'n
woordsom, en herlei dan die uitdrukking na 'n vergelyking, om die lengtes van reghoeke te gebruik om 'n onbekende lengte te bepaal
Keywords:
Algebraiese uitdrukkings | algebraiese vergelykings
ID: 1173/9-Algebra
Titel: Hoe om in Algebra met substitusie te werk, en ook hoe om formules te hanteer wanneer substitusie in die formules gedoen word
Keywords:
Vervanging | funksies