ID: 107/9-Meetkunde
Titel: Beantwoord 'n aantal vrae oor die som van die binnehoeke van vierhoeke, asook hoeke tussen lyne, en eienskappe van reguitlyne
Keywords:
Lyne en hoeke en binnehoeke van veelhoeke
ID: 2300/9-Meetkunde
Titel: Ons hersien 'n paar basiese terme en begrippe van sirkels
Keywords:
Terminologieë van sirkels: sektor, segment, boog, radius, middellyn, diameter, koord
ID: 236/9
Meetkunde
Titel: Ons kyk na die vyf stellings van reguit lyne wat gebruik kan word om op te los vir onbekendes
Keywords:
Ewewydige lyne | ko-binnehoeke | regoorstaande hoeke | teenoorstaande hoeke | verwisselende hoeke | ooreenkomstige hoeke | hoeke op 'n reguit lyn | supplementêre hoeke | aanliggende hoeke
ID: 239/9
Meetkunde
Titel: Ons kyk na die eienskappe en definisies van wat veelhoeke eintlik is
Keywords:
Vierhoeke | vierkante | reghoeke | tweedimensioneel | driedimensioneel | sye | krom lyne | kurwe | hoekpunte | diagnonaal | hoeklyn | driehoek | vyfhoek | seshoek | benoem 'n veelhoek | reëlmatig | onreëlmatig | konkaaf | konveks | inspringende hoek
ID: 240/9
Meetkunde
Titel: Ons kyk na die eienskappe en definisies van driehoeke en hoe om driehoeke te klassifiseer volgens sye of hoeke
Keywords:
Skerphoekige driehoek | stomphoekige driehoek | reghoekige driehoek | ongelyksydige driehoek | gelykbenige driehoek | gelyksydige driehoek | binnehoeke
ID: 467/9-Meetkunde
Titel: Teorie en begrippe wat nodig is vir Meetkunde
Keywords:
Gelyksydige driehoek | komplementêre hoeke | supplementêre hoeke | skerphoek | stomphoek | gestrekte hoek | inspringende hoek | buitehoek van 'n driehoek | Pythagoras | binnehoeke van 'n driehoek | oppervlakte | ooreenkomstige hoeke | verwisselende hoeke | ko-binne hoeke | teenoorstaande sye | parallelogram | hoeklyne | ruit | vlieër | pi | omtrek
ID: 763/9
Meetkunde
Titel: Ons kyk na die konsepte van punte en lyne, en die hoeke wat hulle met mekaar maak
Keywords:
Teorie van lyne, hoeke en punte | punte | lynsegment | lynstuk | straal | loodregte lyne | ewewydige lyne | parallelle lyne | korste afstand na 'n lyn
ID: 765/9
Meetkunde
Titel: Ons kyk na hoekom 'n sirkel opgedeel is in 360 dele (grade), wat ons verskillende hoeke wat tussen twee lyne gevorm word kan noem, en ook hoe om hoeke te skryf
Keywords:
Identifiseer hoeke volgens hulle name | omwenteling | regte hoek | skeprhoek | stomphoek | gestrekte hoek | inspringende hoek | benoem hoeke
ID: 766/9-Meetkunde
Titel: Ons word drie lyne gegee met twaalf verskillende hoeke wat geïdentifiseer kan word
Keywords:
Benoem hoeke | gestrekte hoek | inspringende hoek | skerphoek | stomphoek | bewering en rede
ID: 769/9
Meetkunde
Titel: Die stellings van reguit lyne
Keywords:
Aanliggend | supplementêr | hoeke om 'n punt | regoorstaande hoeke
ID: 771/9
Meetkunde
Titel:  Ons kyk na die drie stellings van ewewydige lyne
Keywords:
Verwisselende hoeke | ko-binne hoeke| ooreenkomstige hoeke
ID: 252/9-Meetkunde
Titel:  In 'n Meetkunde vraag word ons 'n aantal hoeke gegee wat met reguit lyne gevorm is, en ons moet die onbekende waarde van die veranderlike bepaal
Keywords:
Bepaal die onbekende | hoeke op 'n reguit lyn | aanliggend supplementêre hoeke | supplementer
ID: 253/9-Meetkunde
Titel:  In 'n Meetkunde vraag word ons 'n aantal hoeke gegee wat met reguit lyne gevorm is, en ons moet die onbekende waarde van die veranderlike bepaal, deur gebruik te maak van hoeke op 'n lyn of omwenteling
Keywords:
Bepaal die onbekende | hoeke op 'n reguit lyn | aanliggend supplementêre hoeke | supplementer | hoeke om 'n punt
ID: 254/9-Meetkunde
Titel:  In 'n Meetkunde vraag word ons 'n aantal hoeke gegee in 'n ruit, en moet dan die onbekendes bereken deur gebruik te maak van die stellings van vierhoeke
Keywords:
Bepaal die onbekende | ruit | gelykbenige driehoek | ko-binne hoeke | binnehoeke van 'n driehoek
ID: 36/9-Meetkunde
Titel: Gaan deur die proses van Bewering en Rede om onbekendes op 'n aantal ewewydige lyne te bepaal
Keywords:
Hoe werk Bewering en Rede | Verduideliking met die hulp van meetkunde van reguit lyne | Bepaal onbekendes op ewewydige lyne | etutor vraag
ID: 237/9-Meetkunde
Titel: Meetkunde van reguit lyne - Uitgewerkte en interaktiewe voorbeelde van vrae
Keywords:
Hoeke om 'n punt | ewewydige lyne | driehoeke | los op vir die onbekende
ID: 242/9
Meetkunde
Titel: Ons kyk na die eienskappe en definisies van vierhoeke en hoe om dit te benoem en te definieër
Keywords:
Teenoorstaande sye | parallelogram | ewewydig | reghoek | binnehoeke | ruit | vierkant | trapesium | vlieër
ID: 243/9
Meetkunde
Titel: Ons kyk na wat dit beteken as twee figure kongruent is, en hoe om twee driehoeke kongruent te bewys
Keywords:
Kongruensie
ID: 244/9
Meetkunde
Titel: Wat beteken dit as twee figure gelykvormig is, en hoe kan dit bewys word?
Keywords:
Gelykvormigheid
ID: 245/9
Meetkunde
Titel: Ons kyk net gou vinnig na al die stellings van driehoeke wat belangrik is om te weet
Keywords:
Driehoekstellings
ID: 246/9-Meetkunde
Titel: Ons kyk na 'n voorbeeldvraag van hoe die driehoekstellings gebruik kan word om 'n vraag te beantwoord
Keywords:
Driehoekstellings
ID: 248/9-Meetkunde
Titel: Ons werk deur 'n aantal vrae in 'n gemengde oefening om te sien hoe om tipiese vrae oor kongruensie en gelykvormigheid te beantwoord
Keywords:
Eweredigheid
ID: 890/9-Meetkunde
Titel:  Meetkunde van reguit lyne
Keywords:
Bewering en rede | ewewydige lyne | stellings
ID: 1106/9 - Meetkunde
Titel: Wat is die eienskappe van 'n gelykbenige driehoek?
Keywords:
Gelyke hoeke

Graad 9: Meetkunde
Basislyn toetse:
Hieronder word al die aanlyn toetse gelys. Kliek op die een waarvoor jy ingeskryf is. Jy kan ook enige tyd terugkom en toetse waarvoor jy vantevore ingeskryf was weer doen (ons beveel dit sterk aan!)
Videos:

Hieronder lys ons videos uit ons Back to Basics databasis. As jy by ons ingeskryf is kan jy op enige van die vrae kliek om die video daarvan te kyk
Kliek op die "Play" knoppie
Jimmy's 1% Law: 
Spandeer elke dag 1% van jou dag (dit is ongeveer 15 minute) om deur hierdie videos en Basislyn toetse te werk, en jou Wiskunde sal definitief baie verbeter!
Meetkunde van reguitlyne
Afbakening:
  • Bepaal die onbekende
  • Hoeke op 'n reguit lyn
  • Hoeke om 'n punt
  • Ewewydige lyne

Meetkunde van driehoeke
Afbakening:
  • Klassifisering van driehoeke
Meetkunde van driehoeke
Afbakening:
  • Bepaal die onbekende
Meetkunde van reguit lyne
Afbakening:
  • Klassifiseer hoeke
  • Ewewydge lyne stellings
  • Reguitlyn lyn stellings
  • Aanliggende hoeke
Meetkunde van reguit lyne
Afbakening:
  • Ewewydige lyn stellings
Meetkunde van reguit lyne
Afbakening
  • Ewewydige lyne stellings
  • Hoeke om 'n punt
Meetkunde van reguit lyne
Afbakening
  • Reguitlyn stellings
  • Ewewydige lyn stellings
  • Hoeke om 'n punt
Meetkunde van driehoeke
Afbakening:
  • Los op vir die onbekende in driehoeke
ID: 2135/9
Meetkunde
Titel: Wanneer jy gevra word om Meetkunde vrae te beantwoord is daar meeste van die tyd net een van 5 stellings wat jy moet kan identifiseer.
Keywords:
Ewewydige lyne | ko-binnehoeke | regoorstaande hoeke | teenoorstaande hoeke | verwisselende hoeke | ooreenkomstige hoeke | hoeke op 'n reguit lyn | supplementêre hoeke | aanliggende hoeke
ID: 238
ID: 2122
ID: 2124
ID: 2126
ID: 2128
ID: 2130
ID: 241
ID: 247